Biography
Tasha het tydens Die Kontrak, Coleske Artists se realiteitsangkompetisie wat op Via TV uitgesaai is, haar merk as talentvolle kunstenaar gemaak nadat sy in verskeie van die episodes lof ontvang het vir haar optredes. Daar is tóé reeds voorspel dat sy nog diep spore in die musiekbedryf gaan trap. Volgens Tasha het Die Kontrak vir haar nuwe deure in die Afrikaanse musiekbedryf oopgemaak en kon sy ’n nuwe vlak betree. Tasha, wat vir mense stories ...Read more